Search

Dieter & Ané | Couple's Session

Meng ‘n knippie van Dieter se liefde vir koffie , ‘n teelepel van Ané se liefde vir die natuur en twee koppies van beide se Liefde vir mekaar dan kry jy hierdie pragtige liefdesverhaal😍


Dankie dat julle saam my so spontaan in die reën gedans het!


Mag julle liefde uit nog BAIE koffie dates, wandel roetes en Jesus bestaan!


Julle is Golden!!!


#rayphotography #lifestylephotography #couplesession #inlove #boymeetsgirl #capetown #southafrica #capetownphotographer #Coffeedates #coupleshoot #thebluecraneandthebutterfly #rainydays #dateidea #love #weddingphotographer #stellenbosch #stellenboschphotographer #somersetwestphotographer #theprettyblog

237 views0 comments

Recent Posts

See All