Dieter & Ané | Couple's Session
Meng ‘n knippie van Dieter se liefde vir koffie , ‘n teelepel van Ané se liefde vir die natuur en twee koppies van beide se Liefde vir mekaar dan kry jy hierdie pragtige liefdesverhaal😍 Dankie dat julle saam my so spontaan in die reën gedans het! Mag julle liefde uit nog BAIE koffie dates, wandel roetes en Jesus bestaan! Julle is Golden!!! #rayphotography #lifestylephotography #couplesession #inlove #boymeetsgirl #capetown #southafrica #capetownphotographer #Coffeedates #cou