Paul Roos Matriekafskeid
Dit was 'n voorreg om deel te kon wees van hierdie spesiale funksie. Dankie aan al die Paul Roos mamma's wat hierdie aand moontlik gemaak het vir die seuns. Elke stukkie detail was raak gesien. Dit was 'n absolute fees gewees! Geniet hiermee die aand weer van voor af........ #rayphotography #eventphotographer #stellenbosch #capetonwphotograpger #matricfarewell #matricfarewellphotographer #dance #dressup #suitup #visualstorytelling #youth #PRG #Matrics2020 #bluecreekwedding